Home > Terms > Afrikaans (AF) > sekelselanemie

sekelselanemie

'n Bloedversteuring wat van ouers na kinders oorgedra word. Dit behels probleme in rooibloedselle. Normale rooibloedselle is rond en glad, en beweeg maklik deur bloedvate. Sekelselle is hard en het 'n geronde rand. Hierdie selle can nie deur klein bloedvate deurdruk nie. Hulle blokkeer die organe om bloed te ontvang. Jou liggaam vernietig sekelselle vinnig, maar dit kan nie nuwe rooibloedselle vinnig genoeg produseer nie - 'n toestand wat anemie genoem word.

0
Pievienot sadaļai Mana vārdnīca

Ko vēlaties pateikt?

Lai pievienotu komentāru, jums ir jāpiesakās.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosāriji

  • 0

    Followers

Nozare/domēns: Travel Category: Cruise

Disney Passasiersboot

Disney Passasiersboot bied 'n aantal van verskeie roetes en destinasies aan, insluitend Alaska en die Stille Oseaan kus, die Bahamas, Europa, Hawaii, ...