Home > Terms > Afrikaans (AF) > Titanic

Titanic

Die berugte passasierskip wat gesink het nadat sy 'n ysberg op haar nooiensvaart vanaf Southampton getref het, Verenigde Koninkryk na New York City in April 1912.

Destyds die grootste passasier stoomskip in die wêreld, was die Titanic gebou deur die Harland & Wolff skeepswerf in Belfast, Noord-Ierland en amptelik van stapel gestuur op 31 Mei 1911.

In besit en bestuur van die White Star Line, het die skip vir New York City begin seil op April 10, 1912 met 2,223 mense aan boord. Sy het op April 15, 1912 gesink na 'n botsing met 'n ysberg, wat gelei het tot die dood van 1,517 passasiers.

0
  • Vārdšķira: proper noun
  • Sinonīms(-i):
  • Blossary:
  • Nozare/domēns: Travel
  • Category: Cruise
  • Company:
  • Produkts:
  • Akronīmi un saīsinājumi:
Pievienot sadaļai Mana vārdnīca

Ko vēlaties pateikt?

Lai pievienotu komentāru, jums ir jāpiesakās.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Glosāriji

  • 5

    Followers

Nozare/domēns: Communication Category: Written communication

Brief

'n Brief is 'n geskrewe boodskap op papier. Hedendaags is dit vreemd om hierdie vorm van kommunikasie te gebruik, tensy dit vir amptelike of ...

Līdzstrādnieks

Featured blossaries

The Kamen Rider TV Series

Kategorija: Entertainment   1 25 Terms

Knitting

Kategorija: Arts   2 31 Terms