Home > Terms > Afrikaans (AF) > Burger King, Hungry Jack's (Australië)

Burger King, Hungry Jack's (Australië)

Word dikwels as BK afgekort; 'n internasionale kettinggroep van hamburger-kitskosrestaurante met sy hoofkwartier in nie-ingekorporeerde Miami-Dade County, Florida, VSA. Die maatskappy het in 1953 as Insta-Burger King, 'n Jacksonville, Florida-gebaseerde restaurantkettinggroep begin. Nadat Insta-Burger King finansiële probleme in 1955 ondervind het, het sy twee Miami-gebaseerde agentskappe, David Edgerton en James McLamore die maatskappy gekoop en na Burger King hernoem.

0
Pievienot sadaļai Mana vārdnīca

Ko vēlaties pateikt?

Lai pievienotu komentāru, jums ir jāpiesakās.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Glosāriji

  • 5

    Followers

Nozare/domēns: Biology Category: Anatomy

Larinks

Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...

Līdzstrādnieks

Featured blossaries

BMW

Kategorija: Autos   1 1 Terms

Antioxidant Food

Kategorija: Food   1 8 Terms